Author: b***s
Date:
Review: LOVE ... LOVE ... LOVE ... hierdie serp! Dis ongelooflik sag en snoesig! Dis so lekker warm en ek wil net heeltyd met dit om my nek loop en cuddle! Dis lekker lank en breed. Gaan definitief vir my nog hiervan kry en ek beveel dit regtig aan!
Color: Baby Pink
Size: one-size